Meer as 70 krokodille nou al in Bonnievale gevang

akkreditasie
Een van die krokodille wat in ’n vanghok gevang is.  Foto: CapeNature
Een van die krokodille wat in ’n vanghok gevang is. Foto: CapeNature

Meer as 70 krokodille is tot dusver in die Bonnievale-omgewing gevang.

’n Soektog wat grootliks uit nagpatrollies en vanghokke in die Breërivier bestaan, word sedert vroeg vandeesmaand onderneem nadat ’n onbekende getal krokodille vanuit ’n krokodilplaas buite Bonnievale ontsnap het.

Verlede week het twee dae verloop sonder dat enige krokodil gevang is. Tussen die afgelope Vrydag en Sondag was die soektog weer suksesvol toe ’n verdere vyf krokodille gevang is en dit die totaal tot 71 krokodille laat styg het. Hiervan is 32 lewend gevang, terwyl 39 van kant gemaak is, sê Petro van Rhyn, CapeNature-woordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.1%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.81
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.50
-0.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos