Meer as 900 diere ingeënt teen hondsdolheid in Khayelitsha

akkreditasie
’n Hond word in die Khayelitsha-gebied in Kaapstad teen hondsdolheid ingeënt.
’n Hond word in die Khayelitsha-gebied in Kaapstad teen hondsdolheid ingeënt.

Meer as 900 troeteldiere is reeds teen hondsdolheid in die Khayelitsha-gebied in Kaapstad ingeënt, maar geen verdere gevalle van die siekte is tot dusver aangemeld nie.

Twee gevalle in die gebied is verlede Maandag bevestig.

Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse LUR van landbou, het in ’n verklaring gesê mense en diere wat in kontak was met die twee oorspronklike gevalle is opgespoor en die nodige opvolgwerk word gedoen wat inentings en mediese behandeling insluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 49/2
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos