Meeste W-Kaapse departemente kry ‘skoon oudits’

akkreditasie
David Maynier, Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede. Foto: Verskaf
David Maynier, Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede. Foto: Verskaf

In die pas afgelope boekjaar het 17 uit 22 departemente en entiteite in die Wes-Kaap ongekwalifiseerde ouditmenings sonder bevindings, oftewel “skoon oudits”, ontvang.

David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, sê 21 departemente en entiteite (95%) het ongekwalifiseerde ouditmenings met of sonder bevindings van die ouditeur-generaal (OG) ontvang.

Maynier het Maandag in ’n verklaring die oudituitslae vir die boekjaar 2019-’20 bekend gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Everton 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Burnley 0
Rand - Dollar
15.84
+1.5%
Rand - Pond
19.80
+0.3%
Rand - Euro
16.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,841.47
+1.4%
Silwer
21.95
+2.5%
Palladium
2,023.00
+0.3%
Platinum
969.00
+3.3%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
61,726
-1.2%
Alle aandele
68,246
-1.2%
Hulpbronne 10
71,337
-0.6%
Industriële 25
75,802
-1.3%
Finansiële 15
15,729
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos