Meisie (6) kry hartoperasie danksy nuwe stigting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chanelle Nimrod staan net buite die vliegtuig voordat hulle huis toe gevlieg het. Die organisasie Wings and Wishes help met die vervoer van kritiek en chroniese siek kinders om lewensreddende mediese sorg te ontvang. Foto: Verskaf
Chanelle Nimrod staan net buite die vliegtuig voordat hulle huis toe gevlieg het. Die organisasie Wings and Wishes help met die vervoer van kritiek en chroniese siek kinders om lewensreddende mediese sorg te ontvang. Foto: Verskaf

’n Oos-Kaapse meisie wat byna drie jaar lank op ’n waglys vir ’n hartoperasie is, het danksy die hulp van ’n nuwe stigting oplaas dié lewensbelangrike operasie ondergaan.

Die Pelo-stigting is ’n organisasie sonder winsbejag wat vir die behandeling van kinders met kongenitale hartsiektes geld insamel.

“Ek kan nie eens presies onthou hoe ons paaie (met die stigting) gekruis het nie en weet nie hoekom die Here my dogter gekies het om hul eerste (begunstigde) te wees nie, maar ek is uit my hart dankbaar,” het Natasha Nimrod (40) van Komani oor die operasie van haar dogter, Chanelle (6), gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 51/0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
20.15
+0.1%
Rand - Euro
17.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,663.33
+0.1%
Silwer
19.33
+1.6%
Palladium
2,170.50
+0.2%
Platinum
865.50
+0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,336
-0.1%
Alle aandele
63,652
-0.1%
Hulpbronne 10
60,032
-0.3%
Industriële 25
77,392
-0.0%
Finansiële 15
13,773
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos