Mej. SA ‘sal haar nie laat boelie’ oor Israel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lalela Mswane, toe sy op 18 Oktober vanjaar as die nuwe Mej. Suid-Afrika gekroon is.
Lalela Mswane, toe sy op 18 Oktober vanjaar as die nuwe Mej. Suid-Afrika gekroon is.

Mej. Suid-Afrika, Lalela Mswane, sal beslis deelneem aan die Mej. Heelal-kompetisie wat in Desember in Israel aangebied word.

Gerugte op sosiale media dat sy haar aan die kompetisie onttrek het, is nie waar nie. Sy sal haar land beslis op 13 Desember in Eilat, Israel, verteenwoordig.

Die 24-jarige Mswane is in Oktober vanjaar as Mej. Suid-Afrika gekroon en droom al van kleins af daarvan om haar land op die wêreldverhoog te verteenwoordig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos