Melkbos-ongeluk: ‘Ons dag ons gaan ons seun ook verloor’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ongelukstoneel. Foto: Verskaf
Die ongelukstoneel. Foto: Verskaf

Sy onderkaak is gebreek, sy regterknie het heeltemal uitgehaak, hy het ses ribbes gebreek en sy regterskouer was ná die ongeluk uit potjie.

“Ons het gedog ons gaan ons seun ook verloor,” sê Eduard Fourie (39), pa van Eduan Fourie (16), wat Donderdagaand saam met Raylan Theron (14) en Chris Tosen (17) in ’n ongeluk in Melkbosstrand betrokke was.

Raylan, ’n gr. 9-leerling aan die Hoërskool Porterville, is Vrydagoggend weens breinskade in die Blaauwberg Netcare-hospitaal dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.09
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,746.33
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,125.50
-1.5%
Platinum
897.50
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos