Die Pretoria Hooggeregshof het vandeesweek beslis ‘n voorhuwelikse kontrak wat bepaal dat ‘n egpaar buite gemeenskap van goedere sonder die aanwasbedeling getroud is, is ongrondwetlik.
Die hof het verder gelas dat enige van die twee partye wat direk of indirek bygedra het tydens die huwelik bates kan eis van die ander party.