Deel

FlySafair-noodlanding by OR Tambo weens 'klein tegniese probleem'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skermgreep uit ’n video geneem deur een van die passasiers wys hoe nooddienste op die O.R. Tambo-lughawe vir die FlySafair-vlug wag.  Foto: Skermgreep
’n Skermgreep uit ’n video geneem deur een van die passasiers wys hoe nooddienste op die O.R. Tambo-lughawe vir die FlySafair-vlug wag. Foto: Skermgreep

Mense het gebid, kinders het histeries gehuil en jy kon die angs op passasiers se gesigte sien.

So beskryf ’n egpaar van Roodepoort die ervaring toe ’n Boeing 737-800 van FlySafair Donderdag onderweg van die King Shaka-lughawe in Durban na die Lanseria-lughawe in Johannesburg herlei is na die O.R. Tambo-lughawe vir ’n noodlanding.

Die vliegtuig het Durban om 14:40 verlaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos