Mense gewaarsku oor haaie by Port Alfred

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het mense gevra om nie op Erfenisdag of in die nabye toekoms in die see by Port Alfred in die Oos-Kaap te swem nie nadat haaie opgemerk is. Die haaie word gelok deur ’n walviskarkas.

“Die NSRI en die Ndlambe-munisipaliteit vra mense om versigtig te wees langs die kuslyn van Port Alfred, waar die karkas van ’n boggelrugwalvis sowat ’n kilometer van die kus van Port Alfred opgemerk is,” lui ’n verklaring van die NSRI Vrydag.

“Dit dryf in ’n oostelike rigting en lok haaie. Roeiers en bootvaarders moet versigtig wees en ons doen ’n beroep op swemmers om nie by Port Alfred-strande te gaan swem nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos