Mienke nou ‘skool’ toe

akkreditasie
Mienke Mulder en haar sussie, Zamoné (links), het Maandag hul eerste dag by hul nuwe kleuterskool in Benoni deurgebring. Hulle is hier saam met hul ouers, Verna en Ryno, en hul oudste sussie, Leané. Leané is in gr. R in die laerskool. Foto: Verskaf
Mienke Mulder en haar sussie, Zamoné (links), het Maandag hul eerste dag by hul nuwe kleuterskool in Benoni deurgebring. Hulle is hier saam met hul ouers, Verna en Ryno, en hul oudste sussie, Leané. Leané is in gr. R in die laerskool. Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Mienke Mulder, wat eersdaags twee jaar oud word, is Maandag vir die eerste keer “skool” toe.

Sy en haar sussie, Zamoné (2), is nou in die Musiek Goggas-kleuterskool in Benoni aan die Oos-Rand nadat hul vorige dagsorgsentrum sy deure in Desember gesluit het. Hulle het ’n ouer sussie, Leané (5), wat vanjaar in gr. R in die laerskool is.

Mienke het in Augustus 2017 breinskade opgedoen toe sy by haar dagmoeder in Mbombela, Mpumalanga, aan melk verstik het. Serebrale verlamming is daarna by haar gediagnoseer en sy kan dus nie loop, sit of self eet nie. Sy word met ’n buis in haar maag gevoer. Hoewel Mienke nie blind is nie, is dit nie duidelik wát sy kan sien nie omdat haar ogies nie voorwerpe volg nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.60
-0.0%
Rand - Euro
17.23
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos