Militêre veterane opgelei om Prasa se eiendom te beskerm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Werkers besig aan die Majuba-spoorlyn digby die kragsentrale wat hopelik in April volgende klaar gaan wees – meer as 17 jaar nadat die werk aan die lyn begin het.
Werkers besig aan die Majuba-spoorlyn digby die kragsentrale wat hopelik in April volgende klaar gaan wees – meer as 17 jaar nadat die werk aan die lyn begin het.

Militêre veterane word tans in Kaapstad opgelei om eiendom van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) te beskerm.

Prasa se eiendom het die laaste paar jaar onder ernstige plundery deurgeloop.

Dit is egter net veterane van die eertydse nie-statutêre magte, soos Umkhonto we Sizwe (MK), militêre vleuel van die ANC, en Apla, militêre vleuel van die PAC, wat as wagte ingespan sal word, het Irene Mpolweni, direkteur-generaal van militêre veterane in die departement van verdediging en militêre veterane, aan News24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos