Miljoenêrs steun Boucher in tugsaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mark Boucher en Temba Bavuma by ’n Proteas-oefensessie.  Foto: Ashley Vlotman
Mark Boucher en Temba Bavuma by ’n Proteas-oefensessie. Foto: Ashley Vlotman

’n Groep miljoenêr-krieketliefhebbers staan gereed om die Protea-afrigter, Mark Boucher, se regskoste te dra terwyl hy hom verdedig teen klagte van rassisme en growwe wangedrag.

Minstens twee bronne na aan die sage het gister aan Rapport gesê dat ’n paar sakemanne – almal mense met baie geld – ongelukkig is oor die hantering van die tugverhoor teen Boucher en aangebied het om hom te help om die beste regspan saam te stel wat geld kan koop.

Dit volg nadat Krieket SA (KSA) vroeër die week – slegs ’n dag voor die kritieke tweede eendagwedstryd teen Indië – aangekondig het dat Boucher aangekla gaan word van wangedrag, rassisme en “subliminale rassisme” na aanleiding van ’n vroeër ondersoek, die sogenaamde Social Justice and Nation Building-verhore wat deur die adv. Dumisa Ntsebeza gedoen is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 15
Munster 12
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 21
Glasgow Warriors 6
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos