Minister het plan met sowat 2 miljoen onvoltooide huise

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mmamoloko Kubayi  Foto: Witness Media
Mmamoloko Kubayi Foto: Witness Media

Bykans 2 miljoen huise van wagtende begunstigdes in duisende behuisingsprojekte van die regering oor die land heen staan half gebou omdat kontrakteurs óf nie daarvoor betaal is nie óf omdat kontrakteurs met geld van belastingbetalers verdwyn het.

Mmamoloko Kubayi, minister van menslike nedersettings, het dít Woensdagmiddag in ’n mondelingse vraag- en antwoordsessie in die Nasionale Vergadering erken.

Sy is egter tans besig met ’n regrukplan vir dié sektor en het sedert sy drie maande gelede by Lindiwe Sisulu as minister oorgeneem het, sulke onvoltooide behuisingsprojekte in sewe provinsies besoek. Sy besoek binnekort ook Noordwes en die Wes-Kaap daaroor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 165/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,841.20
-0.1%
Silwer
23.69
-1.2%
Palladium
2,174.50
+1.3%
Platinum
1,021.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,009
+0.5%
Alle aandele
72,500
+0.5%
Hulpbronne 10
72,947
+2.1%
Industriële 25
90,290
-0.7%
Finansiële 15
14,796
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos