Mkhize ‘oorweeg regstappe’ oor Montana se bewerings

akkreditasie
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, op 'n nuuskonferensie in Durban in Augustus vanjaar. Foto: Gallo Images
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, op 'n nuuskonferensie in Durban in Augustus vanjaar. Foto: Gallo Images

Beweringe dat dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, asook die ANC, by beweerde “grootskaalse” korrupsie by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) betrokke was, is “ongegrond en vals”.

Mkhize het die bewerings Dinsdag in ’n verklaring ten sterkste ontken en bygevoeg dat hy ten volle bereid is om aan die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping rekenskap te gee oor dié beweringe wat Lucky Montana, voormalige Prasa-grootbaas, onlangs weer teen hom gemaak het.

Montana het Sondag in ’n eksklusiewe onderhoud met die joernalis Pieter-Louis Myburgh van Daily Maverick en sy ondersoekende eenheid, Scorpio, onthul dat Mkhize gereeld met Maria Gomes, ’n Angolese sakevrou, by haar destydse huis in Johannesburg vergader het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos