Moontlikheid dat soldate begin regstaan, is g’n verrassing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: iStock
Foto ter illustrasie. Foto: iStock

Dit sou verbasend wees as die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) nie soldate weens die betogings aan die Wes-Rand op ’n gereedheidsgrondslag plaas nie.

Dit is standaard-praktyk dat die SANW gereedmaak in sulke situasies, het dr. Jakkie Cilliers, kenner verbonde aan die Instituut vir Sekerheidstudies, Dinsdag gesê.

Dit volg nadat die Sunday Times berig het oor ’n interne kennisgewing van die SANW ingevolge waarvan soldate (glo sowat 200) op ’n gereedheidsgrondslag geplaas sal word vir ontplooiing om die polisie weens toenemende onrus by te staan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 63/0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
20.18
-0.1%
Rand - Euro
17.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,663.33
+0.1%
Silwer
19.33
+1.6%
Palladium
2,170.50
+0.2%
Platinum
865.50
+0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,344
-0.1%
Alle aandele
63,702
-0.0%
Hulpbronne 10
60,122
-0.2%
Industriële 25
77,304
-0.1%
Finansiële 15
13,813
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos