Motor beland onder vragmotor by aarbeiplaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die motorbestuurder het Woensdagoggend ligte beserings opgedoen nadat sy motor onder ’n vragmotor op die pad tussen Stellenbosch en Kuilsrivier beland het.   Foto: Twitter/Sipho Mahokoto
Die motorbestuurder het Woensdagoggend ligte beserings opgedoen nadat sy motor onder ’n vragmotor op die pad tussen Stellenbosch en Kuilsrivier beland het. Foto: Twitter/Sipho Mahokoto

’n Motorbestuurder het slegs ligte beserings opgedoen nadat hy Woensdagoggend teen ’n vragmotor vasgery en die motor onder die vragmotor beland het.

Volgens Sipho Mahokoto, wat foto’s van die toneel getwiet het, het die ongeluk op die Polkadraaipad tussen Stellenbosch en Kuilsrivier gebeur naby die Polkadraai-aarbeiplaas waar Vlaebergweg en La Provenceweg by die Polkadraaipad aansluit.

Foto’s van die ongeluk wys hoe die Honda Ballade onder die lorrie aan die agterkant beland het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.77
+0.2%
Silwer
24.08
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos