Motorfietsryer dood in botsing met bus

akkreditasie
’n Silwer noodkombers teen die bus se kant bedek die liggaam van ’n motorfietsryer wat onder die bus lê, terwyl nooddienswerkers en die polisie op die toneel is.  Foto: Theana Breugem
’n Silwer noodkombers teen die bus se kant bedek die liggaam van ’n motorfietsryer wat onder die bus lê, terwyl nooddienswerkers en die polisie op die toneel is. Foto: Theana Breugem
Theana Breugem

Verkeer is Woensdagaand vir ure ontwrig terwyl nooddienswerkers en die polisie op die toneel gewerk het waar ’n motorfietsryer dood is toe hy onder ’n bus beland het.

Die kruising by Hendrik Verwoerd-weg en Jakarandastraat in Hennopspark, Centurion, was afgesper met mense wat later hope sand oor olie- en dieselkolle gestrooi het.

“Daar was nie eens regtig baie bloed op die toneel nie,” het een ooggetuie opgemerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos