Motorfietsryer dood nadat hy vir bakkie moes uitswenk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan (Bossie) Strydom en sy vrou, Yvette.
Johan (Bossie) Strydom en sy vrou, Yvette.

Sy beste vriend, wat soos ’n broer vir hom was, was sowat 60 km van die huis in Middelburg, Mpumalanga, in ’n ongeluk toe hy op sy motorfiets vir ’n bakkie uitgeswenk het. Kort daarna is hy dood.

Edward Klopper sê Johan (Bossie) Strydom (40) was Dinsdagaand op pad terug van Steelpoort in Limpopo toe hy op die Stofbergpad, sowat 60 km van Middelburg, op sy KTM-motorfiets vir die bakkie moes uitswenk wat voor hom ingedraai het.

Hy het uitgeswaai en ’n sementleivoor getref. Klopper sê dit was omstreeks 19:00.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,703.28
+0.2%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,289.00
+2.9%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos