MRK ontken hy kla Etzebeth aan om gemeenskap te paai

akkreditasie
Eben EtzebethFoto: WESLANDER
Eben EtzebethFoto: WESLANDER

Die Menseregtekommissie (MRK) ontken hy wou die gemeenskap van Langebaan “tevrede stel” deur ’n aanklag van rassisme teen die Springbokslot Eben Etzebeth na die gelykheidshof te verwys.

So reageer Adv. Bongani Majola, MRK-voorsitter, by navraag op ’n berig in Rapport dat die MRK die klagte na die gelykheidshof verwys het ten spyte daarvan dat adv. Tseliso Thipanyane, die MRK se uitvoerende hoof, gewaarsku het die kommissie beskik nog nie oor voldoende bewyse dat die rugbyspeler rassistiese taal gebruik het nie.

Die koerant het ook berig dit blyk uit ’n transkripsie van ’n vergadering van MRK-kommissarisse dat die kommissie se “brouwerk” met die ondersoek die hoofrede is waarom die klagte teen Etzebeth ingedien is. Die kommissie was luidens die berig so bekommerd oor wat “die gemeenskap van Langebaan” sou sê indien hulle Etzebeth nié aankla nie, dat hulle hom aangekla het sonder om eers ’n ondersoek te doen – bloot om die vrede te bewaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos