MRK wil diamantsmous gryp oor sy rasse-tirade

akkreditasie
Louis Liebenberg Foto: Tebogo Letsie
Louis Liebenberg Foto: Tebogo Letsie

Die Menseregtekommissie (MRK) gaan die diamantsmous Louis Liebenberg strafregtelik vervolg weens sy rassistiese uitlatings, het die MRK aan Rapport bevestig.

Dan lyk dit of Liebenberg se “diamanthandelkonsep” besig is om in duie te stort nadat hy self aangekondig het uitbetalings aan sy sogenaamde vennote word vir eers gestaak. Hoewel die Reserwebank geweier het om kommentaar te lewer, verstaan Rapport die algemene reguleerder van banktransaksies is boonop besig met sy eie ondersoek na Liebenberg se skemas.

Rapport het Liebenberg se rassistiese uitlatings verlede maand onthul.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 218/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 87/7
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 76/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 90/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.20
-0.3%
Rand - Pond
20.92
+0.1%
Rand - Euro
18.07
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,783.65
-0.1%
Silwer
22.74
+0.1%
Palladium
1,862.00
+0.5%
Platinum
1,012.98
+0.6%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,051
+0.3%
Alle aandele
74,183
+0.2%
Hulpbronne 10
73,094
-0.2%
Industriële 25
91,358
+0.6%
Finansiële 15
15,610
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos