In ’n stampvol saal van geliefdes, vriende en kollegas is daar Sondag van Cloete Murray en sy seun Thomas, wat ’n week gelede in ’n sluipmoordaanval op die N1-hoofweg dood is, afskeid geneem.
Cloete sou Sondag 57 jaar oud geword het.
Die gedenkdiens is in die saal van die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) gehou.