My nag van hel saam met Derick

akkreditasie
Dannel Kruger het Vrydag haar hart oopgemaak teenoor Rapport na ’n week van hel omdat sy daarvan beskuldig is dat sy Derick Hougaard en Nadine se verhouding vernietig het. Sy sê dis alles leuens. Sy wil hom nooit weer sien nie.   Foto: Elizabeth Sejake
Dannel Kruger het Vrydag haar hart oopgemaak teenoor Rapport na ’n week van hel omdat sy daarvan beskuldig is dat sy Derick Hougaard en Nadine se verhouding vernietig het. Sy sê dis alles leuens. Sy wil hom nooit weer sien nie. Foto: Elizabeth Sejake

Die vrou wat as Derick Hougaard se “skelmpie” uitgekryt is, sê sy het nie eens ’n sekonde saam met die oudrugbyspeler in die bed deurgebring nie.

Dannel Kruger (26), ’n bemarkings­assistent van Pretoria, het in ’n openhartige onderhoud met Rapport vertel hoe sy Hougaard net wou help inkruip ná ’n rowwe aand en haarself toe onverwags voor ’n woedende Nádine bevind het.

Die tye wat sy wel in Hougaard se hotelkamer was, was sy op soek na haar motorsleutels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos