Die N1-snelweg in Midrand, tussen die Olifantsfontein- en Samrand-afrit, vir verkeer gesluit ná ’n noodlottige ongeluk.
Xolani Fihla, woordvoerder van die Johannesburg-metropolisie, het dit aan Netwerk24 bevestig.
Die pad is in die rigting van Pretoria gesluit.