N3: Oop ná lorrie-protes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die N3 word vir ongeveer 14 km ver met vragmotors versper. Die meeste voertuie staan tussen Van Reenenspas en die Tugela-tolhek. Foto: Verskaf
Die N3 word vir ongeveer 14 km ver met vragmotors versper. Die meeste voertuie staan tussen Van Reenenspas en die Tugela-tolhek. Foto: Verskaf

Die N3-tolpad tussen Gauteng en KwaZulu-Natal is gisteroggend weer vir verkeer oopgestel nadat vragmotorbestuurders Vrydag albei bane onwettig versper het.

Thania Dhoogra, woordvoerder van die N3-tolpad-konsessie, sê die stuk pad tussen die Van Reenenspas en die Tugela-tolhek, naby Ladysmith, is gister “ten volle” oopgestel nadat die polisie van die vragmotorbestuurders in hegtenis geneem het wat die pad onwettiglik versper het.

“Ons waardeer die toewyding van alle wetstoepassers wat gehelp het om die situasie op te los en onverpoosd deur die nag gewerk het om die pad vir verkeer oop te stel.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.11
+1.4%
Rand - Pond
20.60
+1.2%
Rand - Euro
17.13
+1.5%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.82
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,071.50
+3.4%
Platinum
1,054.00
+2.6%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos