N3: Verkeer na Durban erg ontwrig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die N3 word vir ongeveer 14 km ver met vragmotors versper. Die meeste voertuie staan tussen Van Reenenspas en die Tugela-tolhek. Foto: Verskaf
Die N3 word vir ongeveer 14 km ver met vragmotors versper. Die meeste voertuie staan tussen Van Reenenspas en die Tugela-tolhek. Foto: Verskaf

Daar was groot verkeersopeenhopings Vrydag op die N3 tussen Van Reenenspas en die Tugela-tolhek nadat ontevrede vragmotorbestuurders die snelweg afgesper het.

Mense wat tussen Gauteng en KwaZulu-Natal reis, word aangeraai om hul reisplanne uit te stel totdat die N3 weer vir verkeer oopgestel is.

Ontevrede vragmotorbestuurders het vragmotors dwarsoor die pad getrek en met die voertuie se sleutels weggestap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos