'Stasiemoordenaar’ het ook reg om 'in aanmerking te kom vir parool'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Norman ‘Afzal’ Simons, oftewel die stasiemoordenaar, wat daarvan verdink word dat hy tot 22 jong seuns tussen 1986 en 1994 verkrag en vermoor het. Hy is net skuldig bevind aan die moord op Elroy van Rooyen (10) en tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis. Foto: Argief
Norman ‘Afzal’ Simons, oftewel die stasiemoordenaar, wat daarvan verdink word dat hy tot 22 jong seuns tussen 1986 en 1994 verkrag en vermoor het. Hy is net skuldig bevind aan die moord op Elroy van Rooyen (10) en tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis. Foto: Argief

Verskeie gemeenskapsorganisasies, waaronder die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK), meen die sogenaamde stasiemoordenaar is ná 28 jaar in die tronk geregtig daarop om vir parool in aanmerking te kom.

Chris Nissen, kommissaris van die MRK, en Michael Jacobs, voorsitter van die Mitchells Plain Verenigde Inwonersvereniging, het Donderdag op die plaaslike radiostasie Cape Talk oor Norman “Afzal” Simons gesels.

Simons is in 1995 skuldig bevind aan die ontvoering van en moord op Elroy van Rooyen (10), waarna hy tot onderskeidelik tien en 25 jaar tronkstraf gevonnis is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
London Irish 0
Montpellier 0
besig om te laai... Regstreeks
Stade Francais 0
Benetton 0
besig om te laai... Regstreeks
USA Perpignan 0
Bristol Bears 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 1
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 115/4
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.31
-1.4%
Rand - Euro
18.31
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,798.08
+0.5%
Silwer
23.49
+1.8%
Palladium
1,961.14
+1.6%
Platinum
1,030.00
+2.0%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos