Deel

Ná nagmerrie-ervaring is paartjie terug in SA

akkreditasie
Megan Theart en Llewellyn Janse van Rensburg toe hulle die eerste keer op die vliegtuig geklim het en vier uur later weer moes afklim.
Megan Theart en Llewellyn Janse van Rensburg toe hulle die eerste keer op die vliegtuig geklim het en vier uur later weer moes afklim.

Vir ’n jong paartjie van Suid-Afrika was dit omtrent ’n nagmerrie-ervaring om van Frankryk na Suid-Afrika terug te keer. Dít nadat hulle reeds bykans drie maande weens die Covid-19-pandemie op ’n passasierskip gestrand was.

Terug op eie bodem is hulle twee weke in kwarantyn in die Centurion-hotel.

Megan Theart (28, van Centurion) en haar kêrel, Llewellyn Janse van Rensburg (25, van Worcester), het op 19 Januarie by die hawe in Kaap Canaveral, Florida, in die VSA by die Norwegian Breakaway-passasierskip aangemeld. Hulle is albei werknemers van Park West Gallery wat kunswerke op skepe verkoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.14
+0.9%
Rand - Pond
22.34
+0.4%
Rand - Euro
19.77
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.21
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
987.99
+1.6%
Palladium
1,444.29
+2.7%
Goud
1,976.77
+0.4%
Silwer
22.94
-0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos