Naels uit oor paar se luukse TV-lewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peet en Melany Viljoen, eienaars van Tammy Taylor Nails in Suid-Afrika, in ’n ? bemarkingsfoto.   Foto: Instagram
Peet en Melany Viljoen, eienaars van Tammy Taylor Nails in Suid-Afrika, in ’n ? bemarkingsfoto. Foto: Instagram

Die naels is uit oor een van die “huisvroue” in kyk­NET se nuwe glansreeks, Die Real Housewives van Pretoria.

’n Groep klaers sê die reeks verheerlik Melany Viljoen en haar man, Peet, die mede-eienaars van Tammy Taylor Nails in Suid-Afrika. Dit terwyl die klaers krepeer omdat die egpaar hulle na bewering met honderdduisende rande ingeloop het.

Peet Viljoen is die sanger Steve Hofmeyr en die oud-Springbok Joost van der Westhuizen se voormalige prokureur. Hy is in 2011 van die prokureursrol geskrap weens ongerymdhede met trustgeld en is toe gesekwestreer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos