As Jannie Moolman (54) ’n boer was, sou hy alles wou koop wat op Nampo uitgestal word.
Die sanger van Hartbeespoort kuier vir die duur van Nampo op Nampopark buite Bothaville, waar hy deel van die vroueprogram is.
Dié landbouskou het Maandag begin en duur tot Vrydag.