Nathaniel Julies: Saak moet weer van voor begin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nathaniel Julies is in Augustus 2020 doodgeskiet. Foto: Verskaf
Nathaniel Julies is in Augustus 2020 doodgeskiet. Foto: Verskaf

Die familie van Nathaniel Julies sal nog langer moet wag vir geregtigheid nadat dit bekend geword het dat die saak nou van vooraf moet verhoor word.

Lizzy Suping, woordvoerder van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), het in ’n verklaring gesê die hofsaak waarin drie polisiebeamptes weens Julies se moord aangekla is, sal Maandag weer van nuuts af moet begin.

Dit volg ná die dood vroeër vanjaar van regter Ramarumo Monama, wat aanvanklik op die bank was in die saak teen die polisiemanne. ’n Nuwe regter is in sy plek aangestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos