Nog ’n kind (5) in Gqeberha dood aan hondsdolheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ashley Smith hou sy hond, Wagter, vas terwyl hy tydens ’n gratis inentingsprogram in die Nelson Mandelabaai-metro teen hondsdolheid ingeënt word. Foto: Lulama Zenzile
Ashley Smith hou sy hond, Wagter, vas terwyl hy tydens ’n gratis inentingsprogram in die Nelson Mandelabaai-metro teen hondsdolheid ingeënt word. Foto: Lulama Zenzile

Die tweede kind binne ’n maand is verlede week in Gqeberha aan hondsdolheid dood.

Die vyfjarige seun van Booysenspark in die stad se noordelike voorstede is twee dae nadat hy opgeneem is in die Dora Nginza-hospitaal dood.

Die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement het by navraag gesê die seun is verlede Dinsdag deur ’n hond gebyt en die volgende dag opgeneem. Die nodige toetse is gedoen en hy is vir hondsdolheid behandel, maar hy is die Donderdag dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos