Nog ’n Matie-koshuis treur nadat student sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ky Rowe, wat oorlede is in die Simonsberg-manskoshuis op Stellenbosch. Foto: Instagram/kyrowe_
Ky Rowe, wat oorlede is in die Simonsberg-manskoshuis op Stellenbosch. Foto: Instagram/kyrowe_

Nog ’n student is Dinsdag dood in ’n koshuis van die Universiteit Stellenbosch (US) – die tweede voorval in net meer as twee weke.

Ky Rowe is Dinsdag dood in die Simonsberg-manskoshuis. Rowe het volgens betroubare inligting ook soos Siphokazi Ntozini (21), wat op 24 Julie dood in die Heemstede-dameskoshuis gevind is, sy eie lewe geneem.

“Met die dood van Ntozini, ’n inwoner van die Heemstede-vrouekoshuis, nog vars in ons geheue, rou die kampusgemeenskap nou oor die verlies van nog ’n jong lewe uit ons geledere,” sê dr. Choice Makhetha, hoof van studentesake.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.2%
Rand - Pond
19.86
+0.4%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,663.33
+0.2%
Silwer
18.98
+0.8%
Palladium
2,193.00
-0.6%
Platinum
860.50
-0.9%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,301
+0.7%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
59,676
-0.2%
Industriële 25
77,230
+0.6%
Finansiële 15
13,918
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos