Nog ’n student van Stellenbosch urineer glo op kamermaat se stoel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer vandeesweek deur ’n beweerde urineringsvoorval geruk. Foto: Gallo Images
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer vandeesweek deur ’n beweerde urineringsvoorval geruk. Foto: Gallo Images

Nog 'n "besope student" aan die Universiteit Stellenbosch het glo op ’n kamermaat se stoel geürineer en ’n ondersoek na dié voorval is tans aan die gang.

Dit is nie bekend wie die student is nie of wie die ander student betrokke is nie, maar die voorval is Donderdag onder die aandag van die bestuur van die manskoshuis Helshoogte gebring, sê prof. Deresh Ramjugernath, viserektor van leer en onderrig van die US.

Hy het Vrydag in ’n verklaring gesê hulle het dit dadelik vir dringende ondersoek by die universiteitstrukture aangemeld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 115/4
Dolphins 115/4
besig om te laai... Regstreeks
Lions 156/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 169/5
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.35
+1.2%
Rand - Pond
21.12
+1.7%
Rand - Euro
18.28
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.82
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,799.27
-0.2%
Silwer
22.80
+0.2%
Palladium
1,916.50
-1.5%
Platinum
1,025.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,214
-1.0%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
73,632
-3.1%
Industriële 25
91,732
-0.5%
Finansiële 15
15,458
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos