Nog reën voorspel vir noordooste van Oos-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sagte reënval het Donderdag oor die Nelson Mandelabaai-metro uitgesak. ’n Digte miswolk hang oor die Bobani-nedersetting aan die buitewyke van Kariega (Uitenhage) in die metro. In Kariega is 4,6 mm reën van Woensdagoggend tot Donderdagoggend gemeet.  Foto: Lulama Zenzile
Sagte reënval het Donderdag oor die Nelson Mandelabaai-metro uitgesak. ’n Digte miswolk hang oor die Bobani-nedersetting aan die buitewyke van Kariega (Uitenhage) in die metro. In Kariega is 4,6 mm reën van Woensdagoggend tot Donderdagoggend gemeet. Foto: Lulama Zenzile

Inwoners van die noordoostelike dele van die Oos-Kaap kan tot die naweek hul sambrele byderhand hou vir nog reënbuie wat in die gebied voorspel word.

Die afgelope twee dae is die meeste reën in die provinsie ook in dié deel gemeet, met Oos-Londen wat sedert Dinsdag die hoogste reënvalsyfer van 46 mm het.

Mthatha en Port Alfred het oor dieselfde tydperk onderskeidelik 20 mm en 14 mm reën gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos