NSRI red Knysna-man op seekajak wat roeispaan verloor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in Knysna.
Lede van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in Knysna.

Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in Knysna het ’n man op ’n seekajak te hulp gesnel nadat hy in die moeilikheid beland het terwyl hy op die Knysna-strandmeer gevaar het.

Volgens die NSRI is sy lede Woensdag om 08:29 ontbied nadat ooggetuies gesien het die kajak op die strandmeer is besig om in die rigting van die Knysna Koppe te dryf.

Jerome Simonis, stasiebevelvoerder van die NSRI in Knysna, sê die reddingsbote die Jaytee IV en die Katharine is by die NSRI-stasie naby die Koppe in die water gelaat. Terwyl die NSRI nog hiermee besig was, het hulle ’n oproep ontvang van die 54-jarige man wat in die moeilikheid was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos