Nuwe Tesourus ‘wys hoe Afrikaans elke dag groei’

akkreditasie
Prof. Leon de Stadler, voormalige direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum en medewerker aan die tesourus.
Prof. Leon de Stadler, voormalige direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum en medewerker aan die tesourus.

“Enigiemand wat vandag vir jou wil sê Afrikaans is besig om dood te gaan – ek het slegte nuus vir daardie persoon. Dit is doodgewoon nie so nie.”

Só sê prof. Leon de Stadler, voormalige direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) Taalsentrum. Hy het verlede week gepraat op ’n bespreking van die hersiene uitgawe van die woordeboek Tesourus van Afrikaans wat vroeër vanjaar verskyn het. De Stadler is ’n medewerker van dié woordeboek.

’n Tesourus is ’n woordeboek wat sinonieme en verwante konsepte van woorde gee. Dit is die eerste hersiene uitgawe sedert die Tesourus van Afrikaans in 1994 die lig gesien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos