‘Ongenooide gaste’ hou slangvanger bedrywig

akkreditasie
Sarel Breytenbach (31), die stigter en eienaar van Kouga Snakes ID and Removals, het die afgelope jaar meer as ’n 1 000 slange oor Kouga en Kareedouw heen verwyder. Sy seun, Zach (3), ‘help’ hom gereeld met die minder gevaarlike slange.
Sarel Breytenbach (31), die stigter en eienaar van Kouga Snakes ID and Removals, het die afgelope jaar meer as ’n 1 000 slange oor Kouga en Kareedouw heen verwyder. Sy seun, Zach (3), ‘help’ hom gereeld met die minder gevaarlike slange.

Jeffreysbaai – Sarel Breytenbach (31), ’n slangkenner en bewaringsman van dié dorp, kan deesdae skaars voorbly soos benoude Kouga-inwoners hom vra om slange uit hul tuine, huise en ondernemings te kom verwyder.

Hy het die afgelope week nagenoeg 45 slange in woonbuurte gevang.

Verlede Donderdag moes hy ’n pofadder tussen dakteëls van ’n huis in Wavecrest op Jeffreysbaai uithaal. Daarna moes hy ’n tamaaie Kaapse kobra op Humansdorp aankeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.83
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.18
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos