Ontsnapte hiënawyfie op N2 doodgery

akkreditasie
Jo-Ann Meiring, wildbestuurder van die Seaview-roofdierpark in Gqeberha, wys waar die twee hiënas uit hul hok in die park ontsnap het.   Foto: Lulama Zenzile
Jo-Ann Meiring, wildbestuurder van die Seaview-roofdierpark in Gqeberha, wys waar die twee hiënas uit hul hok in die park ontsnap het. Foto: Lulama Zenzile

Die soektog na ’n ontsnapte hiënawyfie in Gqeberha (Port Elizabeth) het die naweek tragies geëindig.

Die sewejarige Brandy, ’n bruin hiëna van die Seaview-roofdierpark, is vroeg Saterdagoggend op die N2 naby die Seaview-afrit dood aangetref. Sy is deur ’n motor omgery.

“Dit is baie hartseer. Hierdie hele storie was en is vir ons vreeslik traumaties,” het Jo-Ann Meiring, wildbestuurder van die park, aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.23
+0.2%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,852.66
+0.5%
Silwer
23.96
-0.1%
Palladium
2,205.00
+2.7%
Platinum
1,037.00
+0.4%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos