Deel

Ontvoerde se kêrel beoog stappe teen private speurder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die privaat speurder Chris Breedt.  Foto: Linkedin
Die privaat speurder Chris Breedt. Foto: Linkedin

Carel du Preez, die kêrel van Riana Pretorius wat ontvoer en ná tien dae ongedeerd vrygelaat is, wil ’n privaat speurder laat boet vir sy uitlatings op Facebook.

Die speurder Chris Breedt het verlede Saterdag op sy Facebook-blad beweer Du Preez is vir Riana se ontvoering in hegtenis geneem.

“Ek het reeds my regsverteenwoordiger opdrag gegee om ’n lastereis teen Chris Breedt in te stel en ek beplan om ’n klag teen hom by die regulerende owerheid van die private sekerheidsbedryf (Psira) aanhangig te maak. Sy optrede is totaal en al onaanvaarbaar,” het Du Preez aan Rapport gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.31
-0.2%
Rand - Euro
21.07
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.56
-0.5%
Palladium
1,415.42
-1.0%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos