Onwettige delwers toegeval in onstabiele diamantmyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Op enige dag is dit 'n miernes van bedrywighede soos onwettige delwers vir diamante by die onstabiele en ongebruikte Nuttabooi-myn kom myn.  Foto: Anena Burger
Op enige dag is dit 'n miernes van bedrywighede soos onwettige delwers vir diamante by die onstabiele en ongebruikte Nuttabooi-myn kom myn. Foto: Anena Burger

Die span wat in Mei 2012 met die reddingspoging by die Bontekoe-mynramp gehelp het, sal nou ook betrokke wees by die redding- en herwinningspoging by die Nuttabooi-myn naby Kleinzee in Namakwaland waar onwettige diamantdelwers ondergronds vasgekeer is.

Dié mense is nou al langer as 48 daar vasgekeer nadat die onstabiele myn Woensdagoggend omstreeks 09:00 op hulle ingeval het. Dit is nie bekend hoeveel mense ondergronds vasgekeer is nie.

Die Namakwa-distriksmunisipaliteit en die Nama Khoi-munisipaliteit het Donderdag in ’n gesamentlike verklaring bevestig dat die reddingspan help.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos