Oos-Kaap: 6 leerlinge sterf toe vragmotor in bakkie inploeg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Jaco Marais
Foto ter illustrasie. Foto: Jaco Marais

Ses leerlinge is Dinsdag in ’n ongeluk op die T30-pad by Buntingville, Ngqeleni, in die Oos-Kaap dood.

Die verkeersowerhede sê ’n vragmotorbestuurder het omstreeks 15:10 glo beheer oor sy voertuig verloor en ingeploeg in die agterkant van ’n bakkie wat die leerlinge vervoer het.

Twee seuns en vier meisies, tussen 14 en 17 jaar oud, is op slag dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.1%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.38
-0.2%
Silwer
20.12
-0.8%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
937.00
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos