Speurkonst. Ridwaan Baatjies (middel) van die Humewood-polisiekantoor in Gqeberha het ’n trofee as die Oos-Kaap se topspeurder van die jaar van lt.genl. Koliswa Otola (links), provinsiale polisiekommissaris in die Noord-Kaap, ontvang. By hulle is genl.maj. Zithulele Dladla, die Oos-Kaapse adjunk-kommissaris vir misdaadopsporing. Foto: Cara-Lee Dorfling
Die Oos-Kaap se top-polisiespeurder van die jaar is van Gqeberha afkomstig.
Vir speurkonst. Ridwaan Baatjies van die Humewood-polisiekantoor is die oplos van misdaadsake soos ’n skaakwedstryd tussen hom en die aanvanklik gesiglose verdagte.
“Vir my is dit soos ’n dinkspel waarop jy werklik jou fokus moet toespits om die saak op te los voordat die legkaartstukke in plek val,” het Baatjies aan Netwerk24 gesê.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.