Op dié baan sal jy bene eerder as rekords breek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
R15 miljoen koop vir jou: Windskeef doelhokke sonder nette??.?.?. Nie wat mens doeltreffend sou noem nie: Skewe, netlose en geroeste doelpale op die sokkerveld van die Lesseyton-sportterrein. Foto’s: lubabalo Ngcukana
R15 miljoen koop vir jou: Windskeef doelhokke sonder nette??.?.?. Nie wat mens doeltreffend sou noem nie: Skewe, netlose en geroeste doelpale op die sokkerveld van die Lesseyton-sportterrein. Foto’s: lubabalo Ngcukana

Die R15,1 miljoen-kontrak vir ’n sportterrein in die Oos-Kaap wat groot opslae gemaak het weens die swak vakmanskap is toegeken twee dae voordat ’n administrateur die munisipaliteit se geldsake oorgeneem het.

Die administrateur kon wel keer dat ’n kontrak vir nóg ’n sportterrein van R14,7 miljoen wat aan dieselfde firma toegeken is, uitgevoer word.

Foto’s van die Lesseyton-sportterrein in Komani (Queenstown) met sy R15 110 276,01-pryskaartjie het die afgelope week die oë laat rek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos