Operasie Dudula 'gaan toesien dat griewe in Kaapstad aandag kry'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Operasie Dudula Saterdag tydens ’n optog in Kaapstad se middestad.  Foto: Jaco Marais
Operasie Dudula Saterdag tydens ’n optog in Kaapstad se middestad. Foto: Jaco Marais

Lede van die drukgroep Operasie Dudula het Saterdag ’n betoging deur die strate van Kaapstad se middestad gehou toe die Kaapse tak van dié organisasie bekend gestel is.

Die lede het onder meer geëis dat werksgeleenthede vir Suid-Afrikaners gereserveer moet word en dat misdaad in die Wes-Kaap aandag moet kry.

Lede van Operasie Dudula in ander streke het ook deelgeneem aan die optog wat by die Zonnebloem-parkeerterrein begin en met Adderleystraat langs beweeg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10 & 128/4
Rand - Dollar
16.04
+0.3%
Rand - Pond
19.84
+0.1%
Rand - Euro
16.82
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.22
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,813.70
-0.2%
Silwer
21.40
-0.1%
Palladium
2,014.00
-0.1%
Platinum
930.50
-0.8%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
62,494
0.0%
Alle aandele
69,083
0.0%
Hulpbronne 10
71,795
0.0%
Industriële 25
76,804
0.0%
Finansiële 15
16,026
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos