Opkomende boer ly skade van R1 m. toe pakhuis brand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Solomon Masango, ’n boer in die Carolina-distrik, het meer as R1 miljoen se skade gely toe sy stoor gebrand het.
Solomon Masango, ’n boer in die Carolina-distrik, het meer as R1 miljoen se skade gely toe sy stoor gebrand het.

’n Opkomende kommersiële boer van die Carolina-distrik in Mpumalanga het sowat R1 miljoen se skade gely toe ’n pakhuis op die plaas waar hy boer vermoedelik weens brandstigting beskadig is.

Solomon Masango (50) boer op Welgevonden en is in 2015 as opkomende graanboer van die jaar aangewys.

Masango sê hy en sy sewe werkers het Vrydagaand die pakkamer gaan sluit en toe hulle die volgende oggend terugkeer, gesien daar trek rook by die gebou uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos