Oproep na landwye stakings, padblokkades

akkreditasie
’n Skermgreep van die twiet wat mense vra om Maandag nasionale paaie te blokkeer. Foto: Twitter
’n Skermgreep van die twiet wat mense vra om Maandag nasionale paaie te blokkeer. Foto: Twitter

Suid-Afrikaners is senuweeagtig oor ’n moontlike staking oor brandstofpryse Maandag.

’n Boodskap met die hutsmerk #NationalShutdown het sowat twee weke gelede op Twitter begin versprei.

In die twiet word daar ’n beroep gedoen op Suid-Afrikaners – maar veral bus-, taxi- en vragmotorbestuurders – om op 2 Julie, Maandag, alle snelweë te versper. Daar word ook ’n beroep gedoen in dié boodskap om die toegangspaaie na lughawens en treinstasies met voertuie te blokkeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos