Orania se watervleuel red man uit Oranjerivier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die boot van die watervleuel van die Orania-veiligheidsdiens wat danksy die Klarissa Joubert-fonds aangekoop is, is Saterdag in ’n reddingspoging gebruik om ’n man uit die Oranjerivier te red. Foto: Verskaf
Die boot van die watervleuel van die Orania-veiligheidsdiens wat danksy die Klarissa Joubert-fonds aangekoop is, is Saterdag in ’n reddingspoging gebruik om ’n man uit die Oranjerivier te red. Foto: Verskaf

Die Orania-veiligheidsdienste se watervleuel, wat gestig is ná die tragiese verdrinking van Klarissa Joubert (19) in Januarie 2021 in die Oranjerivier by dié dorp, het Saterdag sy eerste waterreddingsoperasie uitgevoer.

Die operasionele groep vrywilligers het in ’n rekordtyd op ’n noodroep gereageer toe ’n man van sy waterponie geval het nadat hy oor ’n keerwal in die rivier gery het, sê Joost Strydom, Orania-woordvoerder.

“Die oproep het die beheerkamer om 16:25 bereik met die onheilspellende berig dat die man oor die keerwal gery het en mense daarna net die waterponie verder gesien spoel het, maar nie die man nie,” sê Strydom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 60/0
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.80
-1.4%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,798.16
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,964.75
+1.8%
Platinum
1,026.12
+1.7%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos