Oudpolisieman bieg 35 jaar later: 'Ek het hom vermoor'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Caiphus Nyoka in 1986.
Caiphus Nyoka in 1986.

Amper 35 jaar ná die moord op die studente-aktivis Caiphus Nyoka sal drie apartheidsera-polisiebeamptes op 20 Junie op moordklagte in die landdroshof in Benoni verskyn.

Nyoka, ’n destydse leiersfiguur in die Transvaal Student Congress, is op 23 Augustus 1987 in sy kamer agter sy ouerhuis in Daveyton aan die Oos-Rand doodgeskiet deur ’n polisiebeampte.

Die polisie het destyds beweer dat hulle Nyoka wou ondervra ná ’n voorval daardie oggend waartydens twee mans in hegtenis geneem is weens die besit van kleefmyne en handgranate. Volgens die polisie se weergawe destyds het Nyoka hulle aangeval terwyl hy in sy kamer ondervra is en is hy uit selfverdediging geskiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.14
-0.4%
Rand - Euro
17.00
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,788.68
-0.0%
Silwer
20.60
-0.4%
Palladium
2,205.00
-1.7%
Platinum
945.89
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos