Deel

Ouers vol vrae ná vrou glo haar man doodry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frederick en Fransina wou hul jongste seun graag op sy tuisdorp begrawe het.  Foto:   Edrea du Toit
Frederick en Fransina wou hul jongste seun graag op sy tuisdorp begrawe het. Foto: Edrea du Toit

’n Ouerpaar van Citrusdal in die Wes-Kaap se gemoed is vol vrae nadat hul 27-jarige seun na bewering net voor Kersfees deur sy vrou doodgery is.

Brett Ludick, ’n polisieman in Citrusdal, is skynbaar op 11 Desember deur sy vrou, die 31-jarige Victoria of “Viccie”, in Blue Downs op die Kaapse Vlakte getref. Hy is later die middag in die Melomed Gatesville- private hospitaal in Athlone dood.

Volgens die polisie se provin­siale woordvoerder, kapt. Nowonga Sukwana, ondersoek hulle ’n saak van strafbare manslag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.34
-1.0%
Rand - Pond
22.51
-1.2%
Rand - Euro
19.79
-1.0%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
969.79
+0.2%
Palladium
1,410.28
+0.7%
Goud
1,953.43
-1.3%
Silwer
22.99
-1.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos