Pistorius vra parool: Steenkamps geskok

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Pistorius  Foto: Alet Pretorius
Oscar Pistorius Foto: Alet Pretorius

As ’n gesprek tussen die slagoffers van ’n misdaad en die oortreder die enigste bepalende faktor vir daardie persoon se paroolvrylating was, sou baie oortreders wat dit “verdien”, nooit op parool vrygelaat word nie.

Dus sal die uitkoms van ’n gesprek tussen Reeva Steenkamp se ouers, June en Barry, en Oscar Pistorius nie die enigste faktor wees wat sy lot ten opsigte van parool bepaal nie, sê dr. Llewelyn Curlewis, ’n strafregkenner en dosent aan die Universiteit van Pretoria (UP).

Dít kom nadat Pistorius aansoek gedoen het om parool. Hy dien sedert 2015 tronkstraf van 15 jaar uit weens die moord op Reeva op 14 Februarie 2013.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 66/0
Singhbhum Strikers 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.87
-0.0%
Rand - Pond
19.46
+0.0%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.03
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,827.60
+0.3%
Silwer
21.29
+0.6%
Palladium
1,895.00
+1.2%
Platinum
916.00
+0.5%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,808
+0.5%
Alle aandele
68,099
+0.4%
Hulpbronne 10
66,648
+1.8%
Industriële 25
80,190
-0.0%
Finansiële 15
15,361
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos